Kom geniet ‘n rustige rygeleentheid na die Kaap en terug. Ons bied u ‘n veilige rit, gemaklike sitplekke met veiligheidsgordels en persoonlike aandag om die reis te geniet. Ons stop gereeld vir koffie en bene rek, vir u gemak.
Die Tuinroete, Overberg en Heksriviervallei is van die mooiste landskappe om deur te reis. Maak gebruik van die verskeidenheid plekke om op of af te klim en vir u geliefdes te gaan kuier of om belangrike sake af te handel. Jy kan met met groot gemoedsrus saam met die Bloukraanbussie ry.

BLOUKRAAN BUS is a passenger transport service and the best way to travel in the Garden Route from George to Cape Town, because we are a superior Charter service. We offer you a relaxed trip, in a well equipped bus as well as comfortable seats (equipped with safety belts).
A well experienced, dependable driver and affordable fees will enable you to enjoy the trip. We stop regularly for coffee and to stretch your legs.
We promote the Christian faith on our bus.
If you have a query or complaint, please contact us by email or at 072 673 0383.

Bussie Johan 010(2)